Skip to content

Grensbestuursowerheid onderskep verdagte op Interpol se lys van mees gesoekte misdadigers [KLANK]

# Amptenare van die Grensbestuursowerheid het ‘n Duitse burger op die OR Tambo-internasionale lughawe in Gauteng onderskep wat op Interpol se lys van mees gesoekte misdadigers is. Die man het agt jaar lank inhegtenisneming ontwyk vir dwelmhandel. Mmemme Mogotsi van die owerheid sê daar is ook ‘n internasionale lasbrief vir sy inhegtenisname uitgereik. Sy sê hy het in Malawi onder ‘n nuwe identiteit gewoon en was in besit van ‘n tydelike Malawiese verblyfpermit:

ENG MmemmeonMost-Wanted