Skip to content

Grensbestuursowerheid hou motoriste wat terugkeer na SA fyn dop [KLANK]

# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid,  Michael Masiapato, sê hulle het hulle toesig opgeskerp oor die toenemende verkeer by die Beitbrug-grenspos in Limpopo. Masiapato sê die owerhede wat ontplooi is, is pligsgetrou besig om vakansiegangers wat terugkeer na Suid-Afrika dop te hou, verseker voldoening met die vereiste dokumentasie en verhoed die inbring van vervalste goedere of dwelms oor die grens:

ENG-MasiapatoOnTravel