Skip to content

Greenpeace Africa wil hê groot oliemaatskappye moet aanspreeklik gehou word vir klimaatskrisis

# Greenpeace Africa sê die toenemende en intensiteit van ekstreme weerstoestande is ‘n direkte gevolg van die roekelose geskarrel van internasionale oliekorporasies vir fossielbrandstowwe in Afrika. Die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal is verlede week deur swaar reënstorms en vloede getref terwyl die Wes-Kaap sy tweede afsny-laagdrukstelsel ondervind het. Greenpeace Africa sê die gebeure benadruk die klimaatnoodtoestand en die noodsaaklikheid dat groot olie- en gasontginningsmaatskappye soos Shell en Total oophou om in Suid-Afrika te boor.