# SANParke vier volgende maand die 19de jaarlike SA Nasionale Parke-week met gratis toegang tot die meeste van sy 21 nasionale parke. Die geleentheid begin op die agste in die Marakele Nasionale Park in Limpopo en strek tot die 14de en 15de by uitgesoekte parke. Die projek is daarop gemik om die natuurlike en kulturele erfenis van Suid-Afrika te bevorder en bewustheid van bewaring en volhoubare ontwikkelingspraktyke te ontwikkel. SANParke se woordvoerder, JP Louw, wys daarop die gratis toegang sluit nie verblyf of bykomende toeristebedrywighede in nie:
Gratis toegang tot die meeste nasionale parke vir SA Nasionale Parke-week [KLANK]
ENG-LouwOnParks