Skip to content

Graad 8-leerder buite ‘n Ennerdale-skool doodgesteek [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, vra wetstoepassingsagentskappe om seker te maak geregtigheid seëvier, na die dood van ‘n graad agt-leerder. Die seun van Oakdale Secondary School in Ennerdale is Woensdag dood toe hy na bewering buite die skoolperseel met ‘n skerp voorwerp gesteek is. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê ‘n graad tien-seun, wat ook by die voorval betrokke was, is tans in die hospitaal:

ENG MabonaOnStabbing