Skip to content

GOOD wens Sarah Mabotsa geluk met nuwe rol in Tshwane se burgemeesterskomitee [KLANK]

# Die GOOD-party het sy raadslid Sarah Mabotsa gelukgewens wat ingesluit is by Tshwane-burgemeester, Nasiphi Moya, se nuwe burgemeesterskomitee van tien lede. Sy lei die portefeulje vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning. GOOD se hoofsekretaris, Brett Herron, sê Mabotsa sal die party se vier pilare van maatskaplike, ruimtelike, ekonomiese en omgewingsgeregtigheid bevorder:

ENG BrettonMabotsa