# Die GOOD Party sê Werkersdag is ‘n kragtige herinnering aan die stryd en swaar verworwe vordering van werkers en die arbeidsbeweging. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Suid-Afrika moet ook aandag skenk aan die dringende behoefte aan sterk, inklusiewe ekonomiese hervorming wat werk skep en kleinsake ondersteun. Hy sê tensy die land ‘n volgehoue ekonomiese groeikoers van vyf-persent kan behaal, sal Suid-Afrika sy werkloosheid nie betekenisvol kan verminder nie:
GOOD sê Werkersdag is ‘n kragtige herrinnering aan stryd en swaar verworwe vordering [KLANK]
ENG BrettonWorkersDay