# Die GOOD-party in die Wes-Kaap is bekommerd oor die gebrek aan dringendheid by die Tuinroete-distriksmunisipaliteit om te reageer op die beroep om kostebesnoeiingsvoorstelle om die tekort van elf-miljoen-rand te verminder. Die Begrotingsbestuurskomitee het gevra dat die besparingsmaatreëls teen 14 Februarie ingedien moet wees, maar nie een van die senior bestuurders het reageer nie. Rosa Louw van GOOD sê die bystandskostestruktuur moet hersien word om te verseker dit loop nie uit op onnodige uitgawes nie:
GOOD sê optrede is nodig oor Tuinroetemunisipaliteit se R11-miljoen tekort [KLANK]
ENG RosaonAction