# Die GOOD-party sê die Konsitusionele Hof het dit duidelik gestel dat dit die regering se plig is om op die onderskeie vlakke oplossings te vind vir ruimtelike ongeregtigheid as deel van sy behuisingsprogramme. Die hof het onlangs bevind Kaapstad se inwerkingstelling van die Nasionale Behuisingsprogram was ongrondwetlik. Dit volg op ‘n uitgerekte hofstryd tussen die metro en ‘n groep gevestigde inwoners van Bromwellstraat. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die metro se behuisingsplan het nie genoegsaam voorberei vir ingrypende opgradering nie:
GOOD sê Kaapstad se behuisingsplan het nie behoorlik voorberei vir opgradering nie [KLANK]
ENG BrettonHousingPlan