# Die GOOD-party sê die Wes-Kaap se begroting moet sy belofte nakom en ekonomiese groei bewerkstellig terwyl dit noodsaaklike dienste soos gesondheid en onderwys beveilig. Die LUR vir Finansies, Deidré Baartman lewer môre die provinsiale begroting. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê die begroting moet meer wees as blote politieke standpuntstelling en die syfers moet ‘n werklike verbintenis tot veiliger gemeenskappe, gehalte-onderwys en menswaardige behuising weerspieël:
GOOD sê die Wes-Kaapse begroting moet meer wees as blote politieke standpuntstelling [KLANK]
ENG BrettonBudgetAllocations