Skip to content

GOOD-party verwelkom ondersoek na beweerde magsmisbruik van privaat sekuriteitsmaatskappy in Drakenstein [KLANK]

# Die GOOD-party in die Wes-Kaap verwelkom ‘n ondersoek na die moontlike misbruik van mag in die Drakenstein-munisipaliteit. Dit volg na ‘n privaat sekuriteitsmaatskappy ‘n gesin by hulle huis intimideer en gedreig het, na bewering in opdrag van die plaaslike owerheid. ‘n Woordvoerder, Keagen Gertse, sê sou Drakenstein se betrokkenheid bewys word, sal hulle ‘n formele versoek vir optrede teen munisipale amptenare indien:

ENG KeagenonInvestigation