Skip to content

GOOD-party veroordeel die noodlottige skietery by die WSU [KLANK]

# Die GOOD-party sê geen kwessie by ‘n hoër onderwysinstelling moet ooit eskaleer tot die punt van geweld nie, wat nog te sê lewensverlies. Dit volg na ‘n persoon doodgeskiet en twee ander gewond is tydens studentebetogings Dinsdag by die Walter Sisulu-universiteit se Mthatha-kampus. Die slagoffer is na bewering deur ‘n koshuisbestuurder doodgeskiet. Die nasionale jeugvoorsitter van die GOOD-party, Kaden Arguile, sê hulle vra vir ‘n volledige ondersoek na die voorval:

ENG KadenonTragicIncident