# Die GOOD-party sê hy veroordeel die beweerde magsmisbruik en manipulering van behuisingstoekennings deur die DA-administrasie in Drakenstein ten sterkste. Sekere indiwidue, insluitend ‘n privaat senior finansiële raadgewer, het glo HOP-huise ontvang ondanks die feit dat hulle nie aan die kriteria voldoen het nie. Doreen Carolissen van die GOOD-party sê enige misbruik van hulpbronne ondermyn die integriteit van die behuisingsprogram en beklemtoon ‘n kommerwekkende minagting van diegene wat lank reeds op die waglys vir behuising is:
GOOD-party veroordeel bewerings van magsmisbruik deur die DA-administrasie in Drakenstein [KLANK]
ENG DoreenonDAAdministration