# Die GOOD-party sê hy sal vandag se mosie van wantroue in die Kaapstadse Speaker, Felicity Purchase steun. ‘n Veelpartykoukus gelei deur die ANC beskuldig Purchase van versuim om die integriteit van die raad se prosesse te handhaaf te midde van bewerings teen die burgemeesterskomiteelede JP Smith en Grant Twigg. Jonathan Cupido van GOOD sê Purchase het besluit die stemmery sal deur ‘n oop stembrief geskied, ‘n besluit wat hulle ten sterkste teenstaan.
GOOD-party steun mosie van wantroue teen Kaapstad se speaker [KLANK]
ENG CupidoOnVote