Skip to content

GOOD Party sê vroue en kinders is steeds onder beleg in Suid-Afrika [KLANK]

# Die GOOD-party sê die jongste misdaadsyfers beklemtoon die skokkende vlakke van geweld waaraan vroue en kinders in die land blootgestel word. Tussen Julie en einde September vanjaar het moorde op vroue met 8,6-persent toegeneem en poging tot moord met 3,5-persent. Daar was 7,5-persent meer moorde op kinders. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê gemiddeld tien vroue en drie kinders word elke dag in Suid-Afrika vermoor:

ENG BrettonRemain