# Die GOOD-party in die Wes-Kaap vra ‘n openbare debat oor die jongste algemene waardasierol vir die komende boekjare van 1 Julie 2025 tot 30 Junie 2029 in die munisipaliteit van Stellenbosch. Marius van Stade van die GOOD-party sê hulle maak voorspraak vir ‘n hersiening van die skerp stygings in die waardasie van residensiële eiendomme, wat hulle glo ‘n oordrewe las op huiseienaars en inwoners sal plaas:
GOOD-party sê Stellenbosch eiendomswaardasies sal sukkelende inwoners nog meer wurg [KLANK]
ENG MariusonValuations