# Die GOOD-party doen ‘n beroep op die Stad Kaapstad om op te hou speel met die lewens van haweloses en behoorlike sorg te gee. Suzette Little van die party sê onlangse mediaberigte skets ‘n grusame beeld van die stad se sogenaamde Safe Spaces, wat amptenare probeer voordoen as wêreldklas oorgangsskuilings vir straatmense. Little sê die Culemborg Safe Space One is veral oorbevolk en besmet met luise en rotte:
GOOD-party sê Stad Kaapstad moet ophou met sy speletjies met haweloses [KLANK]
AFR SuzetteonHomeless