Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

GOOD-party sê NVG weet nie hoeveel WVK-sake hy behoort te ondersoek nie

# Die Good-party sê 21 jaar na die verskyning van die Waarheids- en Versoeningskommissie se finale verslag, het die Nasionale Vervolgingsgesag nog nie apartheid-era operateurs uitgeken teen wie misdade ondersoek behoort te word nie. Dit is onthul deur die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, na GOOD se vrae in die Parlement. Brett Herron van die party sê volgens Lamola is 159 van die WVK-sake waarvan die NVG bewus is, afgehandel en 137 word nog ondersoek.