Skip to content

GOOD-party sê Kaapstad het ‘n inklusiewe openbare deelnamebeleid nodig [KLANK]

# Die GOOD-party doen ‘n beroep op die Stad Kaapstad om dringend ‘n omvattende openbare deelnamebeleid saam te stel, te aanvaar en in werking te stel. Dit is in ooreenstemming met grondwetlike verpligtings én die Parlement se openbare deelnamemodel. Suzette Little van GOOD sê besluite wat openbare eiendom en hulpbronne raak, moet nie eensydig deur politieke leiers geneem word nie, veral wanneer dit sommige van kwesbaarste inwoners raak:

ENG SuzetteonPolicy