Skip to content

GOOD-party sê Eskom, Nersa en munisipale teenstrydighede laat verbruikers droogbloei [KLANK]

# Die GOOD-party sê dit is onregverdig om verbruikers te vra om meer te betaal sonder om aandag te skenk aan die hele stelsel se ondoeltreffendhede. Die Nasionale Energiereguleerder hou landwyd openbare sittings oor Eskom se aansoek om kragtariewe met 36-persent te verhoog. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê ‘n kombinasie van Eskom se onvermoë om sy werksaamhede te bestuur, Nersa se versuim om die kragnutsmaatskappy by te staan en ongereguleerde munisipale heffings plaas elektrisiteitsverskaffing in Suid-Afrika strydig met die strewe van die ontwikkelende staat:

ENG BrettonContadictions