# Die GOOD-party sê die stryd om bekostigbare behuising op die Tafelberg-perseel in Seepunt, Kaapstad, val reeds meer as ‘n dekade lank vas in ‘n siklus van vertragings, verskonings en politieke lafhartigheid. Studies het bevestig dat maatskaplike behuising op die perseel laer-inkomste huishoudings toegang sal gee tot ekonomiese geleenthede, openbare dienste en vervoer in een van Kaapstad se mees eksklusiewe gebiede. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê Tafelberg is nie net geskik vir bekostigbare behuising nie, maar noodsaaklik:
.