Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

GOOD Party sê 25% van Gauteng se vars drinkwater gaan verlore weens lekkasies [KLANK]

# Die GOOD Party in Gauteng sê dis duidelik die provinsie se waterstelsel is nie goed onderhou nie. Hy voeg by dis ʼn weerspieëling van infrastruktuur-tekorte in Suid-Afrika weens historiese onreg. Inwoners in sekere dele van die provinsie ervaar reeds weke lank watertekorte. Dewan de Swardt van die GOOD Party sê ongeveer 25-persent van die vars drinkwater in Gauteng gaan weens lekkasies verlore. Hy sê in die Stad Johannesburg is die verlies 44-persent:

ENG DewanonWater