Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

GOOD-party ontslaan Peter de Villiers vir seksuele wangedrag [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy het die voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers ontneem van beide sy partylidmaatskap en sy posisie as lid van die Wes-Kaapse wetgewer na bevindings van seksuele wangedrag. Die besluit volg nadat ‘n tugproses bevind het De Villiers het die party se grondwet en gedragskode verbreek. Bewerings het op 31 Januarie na vore gekom, wat gelei het tot sy onmiddellike skorsing, hangende ‘n ondersoek. GOOD se nasionale voorsitter, Matthew Cook, sê adjunksekretaris-generaal Suzette Little is ingehuldig om De Villiers se termyn te voltooi:

ENG CookOnDismissal