# Die GOOD-party in die Wes-Kaap eis aanspreeklikheid nadat die polisie die burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit, Ray van Rooy, ondervra het na ‘n klopjag op sy huis, waar daar na bewering ‘n groot hoeveelheid dwelms gevind is. Die DA-lid is na 12-uur sonder aanklag vrygelaat. Die polisie het glo op 700-gram kokaïen en ammunisie afgekom by sy woning in Piketberg. GOOD se woordvoerder, Evert Manuel, eis ‘n regverdige ondersoek na die bewerings:
GOOD-party eis aanspreeklikheid na klopjag op woning van Bergrivier se burgemeester [KLANK]
ENG EvertManuelMayor