# Die GOOD-party vra die Stad Kaapstad om onmiddellik te voldoen aan die Wet op Beroepsgesondheid en -Veiligheid by die metro se Water- en Sanitasiebehandelingsaanlegte en -pompstasies. Die party sê hy het inligting ontvang oor ernstige oortredings by die geriewe, wat onveilige werksomstandighede en moontlike skade aan die omgewing veroorsaak. Suzette Little van Good sê die stadsbestuurder en die burgemeester moet aanspreeklik gehou word:
GOOD-party beskuldig Stad Kaapstad van nie-voldoening [KLANK]
ENG SuzetteonSewageLeaks