Skip to content

GOOD-party bekommerd oor tenderbedrogbewerings teen Swellendam-munisipaliteit [KLANK]

# Die GOOD-party in die Wes-Kaap vra dringende provinsiale ingryping in die wanfunksionele DA-beheerde Swellendam-munisipaliteit. Dit volg op die onthulling dat tenderbedrog van 40-miljoen-rand deel gevorm het van ‘n ondersoek na wanoptrede in die munisipaliteit. Die uitkoms van die ondersoek sal binnekort bekendgemaak word. Bongani Sonqwenqwe van GOOD sê die beweerde bedrog hou verband met talle tenders wat deur die munisipaliteit toegeken is:

ENG BonganionFraudAllegations