Skip to content

Goeie vordering gemaak met noodherstelwerk na vloedskade in Franschhoekpas [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê daar word goed gevorder met noodherstelwerk aan hellings en die pad oor ‘n afstand van 11,1-kilometer in die Franschhoekpas. Swaar reënval in Oktober 2023 het veroorsaak dat hellings skuif, erosie plaasvind, opdrifsels saampak en die pad en dreineringstelsels beskadig is. Simmers sê hierdie aanvullende projek het vierduisend-160 werkersdae en 56 werksgeleenthede geskep:

AFR SimmersOnRoad.Progressmp3