Skip to content

Giwusa woedend oor besluit van Minimumloonkommissie om armoedelone te verskans [KLANK]

# Die vakbond Giwusa is woedend oor die voorgestelde verhoging van die minimum loon deur die Nasionale Kommissie oor Minimumlone. Die president van Giwusa,  Mametlwe Sebei, sê die kommissie beveel ‘n skrale verhoging van 1,5-persent bo inflasie aan. Hy sê hoewel dit bepaal is volgens die maande wat 1 Maart 2025 voorafgaan wanneer die nuwe minimum lone in werking tree, sal dit neerkom op ongeveer 28-rand-50 sent per uur, gegrond op die verbruikersprys-aanwyser van 2,9-persent in November:

ENG MametlweonPovertyWages