Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Giwusa waarsku energieprysverhogings gaan die lewenskoste-krisis verdiep [KLANK]

# Giwusa sê komende brandstof- en elektrisiteitsprysverhogings sal armoede en lewenskoste vererger. Die departement van Minerale Bronne en Energie het beduidende stygings in petrolpryse aangekondig, met 93- en 95-oktaan-petrol wat styg met onderskeidelik 65-sent en 67-sent per liter om middernag. Die vakbond vra vir die nasionalisering van energiemonopolieë om werkers se swaarkry te verlig. Koketso Phasha van Giwusa sê werkers, wat reeds worstel met stagnante salarisse, sal nou verdere finansiële spanning ervaar:

ENG PhashaOnFuelHikes