# Die algemene werkersvakbond, GIWUSA, is sterk gekant teen City Power se besluit om ‘n diensfooi van 200-rand in te stel op voorafbetaalde elektrisiteit. Die woordvoerder Koketso Phasha sê hulle veroordeel die stap as roekeloos en skadelik vir die werkersklas, wat reeds sukkel met die hoë lewenskoste. Hy sê die vakbond wil ‘n massavergadering in Johannesburg hou om terug te veg teen die besluit:
GIWUSA vra massavergadering teen City Power se R200-diensfooi [KLANK]
ENG-PhashaOnCityPower