Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

GIWUSA veroordeel werksverliese, vra ekonomiese opknapping [KLANK]

# Die algemene werkersvakbond GIWUSA het die verlies aan 194-duisend werksgeleenthede in die vierde kwartaal van 2023 veroordeel en sê daar is ‘n 1,8-persent afname in die arbeidsmag. Die president van die vakbond, Mametlwe Sebei, gee neokoloniale kapitalisme en die ANC se neoliberalisme die skuld. Sebei vra die nasionalisering van sleutelsektore, en die prioritisering van werkskepping in verskeie nywerhede soos konstruksie. Hy sê daar moet dringend aandag gegee word aan armoede en ongelykheid:

ENG-SebeiOnJobs