# Giwusa eis ‘n deeglike ondersoek na die onmenslike behandeling van die onwettige mynwerkers wat gered is uit die verlate myn in Stilfontein, Noordwes. Die vakbond veroordeel die besluit om mynwerkers, wat ernstig siek is, in polisie-aanhouding te plaas en nie eerder die nodige gesondheidsorg te gee nie. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê die mynwerkers, wat maande lank ondergronds vasgekeer was sonder kos of water, ly aan ernstige wanvoeding, dehidrasie en ander lewensgevaarlike toestande:
Giwusa veroordeel onmenslike behandeling van onwettige mynwerkers in Stilfontein [KLANK]
ENG SebeiOnTreatment