Skip to content

Giwusa sê petrochemiese bedryf moet genasionaliseer word [KLANK]

# Die vakbond Giwusa verwelkom die brandstofprys-daling in Augustus, maar hou vol slegs openbare eienaarskap van die petrochemiese bedryf kan volhoubare, bekostigbare, skoon brandstof waarborg. ʼn Sterk rand het veroorsaak dat die petrolprys met 15 sent per liter daal en die dieselprys met tussen 17 en 28 sent per liter. ʼn Vakbondwoordvoerder, Koketso Phasha, sê die daling sal vir baie landsburgers verligting bring:

ENG KoketsoonPetrochemicals