Skip to content

GIWUSA kritiseer president Ramaphosa se toespraak as leë beloftes [KLANK]

# Die algemene werkersvakbond, Giwusa, maak president Cyril Ramaphosa se toespraak af as ‘n ou lys van leë beloftes. Die woordvoerder Koketso Phasha sê daar was niks konkreet vir werkers nie en geen toewyding aan die vermindering van voortdurende privatisering nie. Hy sê die president het geen vaste planne voorgelê teen die lewenskostekrisis nie, wat aangevuur word deur finansialisering, ont-industrialisering en toegepaste pryse van elektrisiteit en brandstowwe:

ENG-ENG-PhashaOnRamaphosa2