Skip to content

GIWUSA eis nywerheidsreddingsplan om werk te red [KLANK]

# Die vakbond Giwusa is ernstig bekommerd oor die jongste kwartaallikse indiensnemingstatistieke. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê dit toon ‘n ekonomie wat die werkersklas steeds in die steek laat, met belangrike produktiewe sektore wat in duie stort. Sebei voeg by Giwusa eis onmiddellike regeringsingryping met ‘n nywerheidsreddingsplan om vervaardiging, mynbou en konstruksiewerk deur openbare eienaarskap te red:

ENG MametlweonSaveJobs