# Gisèle Pelicot, wie se eksman en 50 ander mans in Frankryk gevonnis is vir ‘n reeks verkragtings en seksaanvalle teen haar, sê sy veg vir mense regoor die wêreld wat slagoffers is van seksuele geweld. Sy het buite die hof in Avignon gevra vir ‘n toekoms waar alle mense in harmonie, respek en wedersydse begrip kan saamleef. Haar voormalige man, Dominique Pelicot, het erken dat hy haar bedwelm en verkrag en tientalle vreemdelinge genooi het om dieselfde by hul huis te kom doen.
Gisèle Pelicot vra ‘n toekoms met respek en wedersydse begrip tussen mans en vroue