# Die humanitêre hulporganisasie, Gift of the Givers, het die familie van die ontslape Aartsbiskop Emiritus Desmond Tutu gister besoek. Die stigter van die organisasie, Imtiaz Sooliman, sê Tutu se vrou Leah het onthou dat hulle op verskeie projekte met haar eggenote asook die Anglikaanse Kerk saamgewerk het. Hy sê sy het ook gesê dit is ‘n emosionele tyd vir haar en haar familie:
Speel klankgreep: ENG ImtiazSoolimanonVisitTutuHouse