# Gholf: Verraderlike weersomstandighede het die eerste dag van die Pro-Am-toernooi by die Buiteklub in Pretria gister geteister. Die donderstorms het uiteindelik die oorhand gekry het, en spel vroeg moes eindig. Dylan Naidoo het vandag as voorloper afgeslaan met sewe onder baansyfer oor 13 putjies. Hy was drie houe voor Rupert Kaminski en Jayden Schaper. Byron Coetzee kon ook gister sy ronde voltooi en het met ‘n drie onder baansyfer 68 afgesluit.