Skip to content

Gholf: Rory McIlroy sê LIV Golf moet soos Indiese Premierliga word

# Gholf: Rory McIlroy sê hy sal bereid wees om in ‘n toernooi te speel wat deur LIV Golf gesteun word indien dit meer soos die Indiese Premierliga word. McIlory was van nuuts af ‘n stoere teenstander van LIV wat hoëprofielspelers gewerf het en ‘n breuk in gholf veroorsaak het. Gesprekke oor samesmelting tussen die PGA-reeks en Saoedi-Arabië se Openbare Beleggingsfonds – wat LIV befonds – sal in 2024 voortgesit word om ‘n einde te bring aan die tweespalt. McIlroy, wat vier majors ingepalm het, het vroeër gesê hy het LIV nou as deel van die sport aanvaar.