Skip to content

Gholf: Nicolai Hojgaard wen DP World toerkampioenskapstoernooi [KLANK]

# Gholf is volgende aan die beurt: Nicolai Hojgaard van Denemarke het in ʼn dramatiese laaste ronde 64 behaal om die DP World toerkampioenskapstoernooi in Dubai met twee houe te wen. Die 22-jarige het op 21 onder baansyfer klaargemaak, twee houe voor Viktor Hovland van Noorweë en Matt Wallace en Tommy Fleetwood van Engeland op 19 onder. Die verdedigende kampioen van Spanje, Jon Rahm deel die vyfde plek na ʼn finale ronde van 66 en Rory McIlroy van Noord-Ierland het sy seisoen afgesluit met ʼn 22ste plek na ʼn twee onder 70. Hojgaard sê dit was iets besonders om die titel te wen:

ENG HojgaardOnWinning