Skip to content

Gholf: McIlroy verwerp berigte dat hy vir groot geld by LIV gaan aansluit [KLANK]

# Gholf: Die viermalige Major-wenner, Rory McIlroy, het berigte verwerp dat hy op die punt staan om by LIV Gholf aan te sluit. Die Londense finansiële oggendblad, City AM, het die naweek berig die Noord-Ierse speler is 16,3-miljard-rand aangebied om by die Saoedi-Arabiese toernooireeks aan te sluit. McIlroy, wat een van LIV Gholf se mees uitgesproke kritici is sedert dit in 2022 bekend gestel is, sê hy sal vir die res van sy loopbaan aan die PGA-reeks deelneem:

ENG McIlroyOnReports