Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Gholf: Kaapstadse en Investec SA-vroue-ope sluit nuwe vennootskapsooreenkoms [KLANK]

# Gholf: Die stadsraad in Kaapstad het vandag goedkeuring verleen aan die stad se Geleentheidsdepartement om die Investec SA-vroue-ope vir die volgende drie jaar te borg. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die nuwe ooreenkoms sal in werking tree net voor die 2024 Investec SA-vroue-ope volgende maand by die Erinvale-gholflandgoed in Somerset-Wes:

AFR JPonAgreement