# Gholf: Die Amerikaner Max Homa maak tans sy debuut by die Nedbank-gholfuitdaagtoernooi en het goed begin deur gesamentlik voor te loop in die eerste ronde. Die wêreld se nommer agt het met ‘n ses onder-baansyfer 66 geopen, en deel ‘n voorsprong van een hou met Nicolai Højgaard, Dan Bradbury en Vincent Norrman. Homa hoop om sy vorm dié naweek voort te sit:
Gholf: Goeie begin vir Max Homa by Nedbank-uitdaagtoernooi [KLANK]
ENG-Max-Homa