# Gholf: Alexander Knappe van Duitsland het in die laaste ronde van die Dimension Data Pro-Am op Fancourt in die Wes-Kaap vier-onder 68 aangeteken om die Suid-Afrikaner, Dean Burmester, met een hou te klop. Burmester is tweede met 22 onder baansyfer met 68 terwyl Daniel Hiller van Nieu-Seeland derde is. Knappe sê dis ‘n spesiale oorwinning vir hom omdat hy Suid-Afrika as sy tweede tuiste beskou:
Speel klankgreep: ENG KnappeOnWinning