# Die Stad Kaapstad versoek inwoners om hulle menings te lug vir ‘n tweede ronde van ‘n openbare deelname-proses oor die voorgestelde veranderings aan kruisings op die M3 in Nuweland. Dit is die belangrikste verbindingspad tussen die voorstad in die Suidelike Skiereiland en die stad. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Vervoer, Rob Quintas, sê die plan met die veranderings en padverbeterings is om bottelnekke tussen Bo Hillwood-weg en Newlands-laan te verlig:
Gewysigde voorstelle oor die verbetering van verkeersvloei op M3 in Nuweland, Kaapstad [KLANK]