Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Gewese finansiële hoof vir Noordwes-departement van Ekonomiese Ontwikkeling in hof vir bedrog [KLANK]

# Die voormalige finansiële hoof van Noordwes se Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, Kudakwashe Mpofu, het in die Pretoria-landdroshof verskyn op aanklagte van bedrog wat verband hou met oortreding van die Immigrasiewet. Die Nasionale Vervolgingsgesag se streekswoordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die Zimbabwiese burger het na bewering in 2022 ʼn vals permit gebruik om in Suid-Afrika te bly. Mpofu is blykbaar reeds in Junie 2023 ingelig sy permit is ongeldig: 

ENG-MahanjanaOnMpofu