Skip to content

Gevangene met lewenslange vonnis vir verkragting en ontvoering ontsnap uit Mamelodi Hospitaal [KLANK]

# Die Departement van Korrektiewe Dienste en ander wetstoepassingsagentskappe is besig met ʼn uitgebreide soektog nadat ʼn gevangene gister uit die Mamelodi-streekshospitaal in Pretoria ontsnap het. Clatta Gumbo is in Augustus 2018 as oortreder toegelaat. Die departement se woordvoerder, Singabakho Nxumalo, sê Gumbo dien ʼn lewenslange vonnis by die Baviaanspoort-tronk in Tshwane uit vir verkragting, ontvoering en aanranding:

ENG NxumaloOnEscape