Skip to content

Getuie B onthul enorme dreigemente en inmenging by die Armand Swart-moordondersoek [KLANK]

# Getuie B het ernstige dreigemente en inmenging onthul tydens die ondersoek na die moord op die ingenieur Armand Swart voor sy werkplek in Vereeniging, Gauteng, in April verlede jaar. Sy het aan die Madlanga-kommissie vertel sy en Getuie A is saam onder polisiebeskerming geplaas nadat hulle gedreig is. B voeg by die moord is deeglik beplan en uitgevoer deur die voormalige speurder Michael Pule Tau, Musa Kekana en Tiego Mabusela, wat weggooibare selfone gebruik het om opsporing te vermy:

ENG WitnessBOnSwartProbe