# Getuie B het aan die Madlanga-kommissie gesê ‘n belangrike inskrywing in die ballistiese databasis is op 6 Desember verwyder nadat dit vuurwapens wat in die moord op die ingenieur Armand Swart gebruik is, met ander misdade verbind het. Dit was dieselfde dag waarop die sakeman Katiso “KT” Molefe aangekeer is. B sê dit was moontlik doelbewus, te midde van spanning oor toegang tot laboratoriums en ‘n vals ontvoeringsbeskuldiging van ‘n ballistiese kenner, wat later gehelp het om die vermiste data te herwin:
Getuie B onthul ballistiese inskrywing is verwyder op die dag van Katiso “KT” Molefe se inhegtenisneming [KLANK]
ENG WitnessBOnBallistics