Skip to content

Gesondheids-voorstanders versoek regering om suikerheffing te hersien en diabetes te bekamp [KLANK]

# Gesondheids-voorstanders doen ‘n beroep op die regering om die suikerheffing te heroorweeg as deel van pogings om die stygende voorkoms van diabetes te bekamp, aangesien dit die tweede grootste oorsaak van sterftes in Suid-Afrika is. Die stigtersdirekteur van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, Karen Hoffman, het aan Newzroom Afrika gesê daar is ‘n behoefte aan ‘n voorkomende benadering om die kommerwekkende toename in diabetesgevalle te bekamp. Hoffman vra vir doeltreffende voorkomende maatreëls om die aansienlike ekonomiese las op die gesondheidsektor as gevolg van diabetesverwante uitgawes, te verlig: